A+ Kleuter

by Besige Breintjies

🗂️ Educational

🆓 free

4.9/5 ( 241+ reviews)
Android application A+ Kleuter screenshort

Features A+ Kleuter

NEEM KENNIS: Hierdie is nie n gratis app nie.
Die app is eksklusief beskikbaar slegs vir lidmate van Besige Breintjies.
Indien u reeds n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai.
Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.zaA+ Kleuter bevat honderde opwindende oefeninge wat verdeel word in 6 sleutel vaardigheidsontwikkelingsafdelings.
Hierdie basiese vaardighede is noodsaaklik vir die voorbereiding van u kind vir die primêre opvoedingsfase.
Die vaardighede ter sprake sluit in; tel, syfer-erkenning, woordeskat, logiese denke, geheue herroeping, vorms- en kleurherkenning, voorwerpgroepering en basiese rekenaarvaardighede in.
Alle aktiwiteite word aangebied in ‘n speletjiesformaat met kleurvolle grafika.
Hierdie speletjies is so ontwerp dat kleuters dit maklik vind en speel sonder ouer bystand.
Uiteindelik ontwikkel die kind nie net sy/haar intellektuele vlak en vermoëns nie maar ook ‘n mate van selfvertroue.

Secure & Private

Your data is protected with industry-leading security protocols.

24/7 Support

Our dedicated support team is always ready to help you.

Personalization

Customize the app to match your preferences and workflow.

Screenshots

See the A+ Kleuter in Action

A+ Kleuter Screen 1
A+ Kleuter Screen 2
A+ Kleuter Screen 3
A+ Kleuter Screen 4

Get the App Today

Download on Google Play

Available for Android 8.0 and above